CENTLEC HUISHOUDELIKE TARIEWE: 2017/2018 versus 2016/2017

Similar documents
MIELIE-INLIGTINGSGIDS MAIZE INFORMATION GUIDE 2013

Whispers from the Past

KOUEKETTING GEVALLESTUDIES van die afgelope seisoene

Lengte. Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 40 5 LENGTE

OpenStax-CNX module: m Veelhoeke * Siyavula Uploaders. Figure 1

OFFICIAL GAZETTE OF SOUTH WEST AFRICA OFFISIELE KOERANT

11/05/2012 WEEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Tables of Costs for Conveyancing

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April March 23, 2017

Market comment Markkommentaar. Julie / July 2015

4 ELEKTRISITEITSVOORSIENING 2018/19

7f1d-~-~ 741tie1 ;ewr4e~ (R2S9,14) (R287,93) . ~~~KT!E~~.~N~.RQ!~HEIF-'N~c!kvarL ~. High Demond (Apr to Sept) / Hoe Aonvroog (Apr tot Sept)

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

DEPARTMENT OF TRANSPORT DEPARTEMENT VAN VERVOER DEPARTMENT OF TRANSPORT THE SOUTH AFRICAN NATIONAL ROADS AGENCY SOC LIMITED

An evaluation of the equipment used in South Africa for the bord-and-pillar mining of thin coal seams

Comments & Response Report Highlands South WEF Grid Connection APPENDIX 3: SITE NOTICE BOARD & POSTERS PLACEMENTS

A RELIABILITY MODEL OF A POWER DISTRIBUTION NETWORK WITH REFERENCE TO PETROCHEMICAL AND GAS-TO-LIQUID PLANTS

Simson, God se sterk Man

NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS PROPOSED MOKOPANE INTEGRATION PROJECT, LIMPOPO PROVINCE

Policy Statement (CAPS); b. CAPS required progressive distribution per term; c. Teachers guidelines per Grade as per the CAPS. requirements.

About Battery charging!

2017 NUUSBRIEF. Ons is in EKSTASE om ons 32ste Produksie Veiling aan te kondig wat op 22 Februarie 2018 gehou sal word.

OPTIMALE BESTUURSTRATEGIEË VIR TIPIESE BOERE IN DIE VAALHARTSBESPROEIINGSGEBIED TYDENS TOESTANDE VAN WISSELENDE WATERVOOR- SIENING 1

Wiskundige voedings-optimerings model vir volstruise Samevatting van onlangse studies om die voedingsbehoeftes van slag- en broeivoëls te beraam

Die regulering van koolstofbelasting in Suid-Afrika

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant

36.76% 12.71% 32.56% 10.21%

UNIVERSIT::!:IT VAN PRETORIA

Government Gazette Staatskoerant

SAILI-nuusbulletin. Van die Raad

VOERTUIG ONGELUK EISVORM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 REKENINGKUNDE


MODELLERING VAN AFHANKLIKHEID IN DIE LINEeRE MODEL: 'N METEOROLOGIESE TOEPASSING

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

Die ontwikkeling van wiskundige kreatiwiteit deur modelontlokkende aktiwiteite

Alumni. Reünie vir jonger geslag Matie ingenieurs lewer rekordopkoms. November

Numerical Evaluation (FEA) of End Stop Impact Forces for a Crane Fitted with Hydraulic Buffers

opstelling wat m 1 = 0.5 kg ideale lug (R = P 3 = 350 kpa (toestand 3).

Magna Track HS. Uitlaatgasafzuiging voor hulpposten met hoge frequentie / hoge snelheid runs

Laerskool Swartkop Eksamen Afbakening Vierde kwartaal 2017 Graad 5

Wat gedoen moet word wanneer iemand onverwags sterwe en om voor te berei vir jou eie afsterwe

QUARTERLY BULLETIN STATISTICS ST A TISTIESE KW ART AALBLAD

THE RIDE COMFORT VS. HANDLING COMPROMISE FOR OFF-ROAD VEHICLES

SRK Consulting: Sasolburg/Natref OIP PP Report Page 55

Produkgids / Product Guide

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

KOSTEGIDS COST GUIDE 2013/14

Alfa Romeo Klub van Pretoria Club of Pretoria ARCOP. Veloce. Nuusbrief / Newsletter 2018/07. Beauty with passion!.. Alfa Romeo

Zelfsturende auto s voor Japan

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 14 FEBRUARY 2007 CON"rENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. Bladsy No. Koerant No. Transport, Department of Governme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOOFSTUK 3 3. INDIVIDUELE VERSKILLE BY KINDERS. 3.1 Inleiding

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 14 FEBRUARY 2005 CONTENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. B/adsy Keerant No. No. Transport, Department of Governme

Afgerolde dokument Eenheid Woensdag

OPERATORS MANUAL / OPERATEURSHANDLEIDING. Rollermowers

Haymakers / Hooimakers

Design of a Reluctance Synchronous Machine for an Electric Vehicle with a Multi Speed Gearbox

Exclusief dealer (vanaf 1972!) in de Kop van Noord- Holland van het bekende kwaliteitsmerk Linde.

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

HOËVELD VETERAAN TREKKER EN ENJIN KLUB HIGHVELD VINTAGE TRACTOR AND ENGINE CLUB. Nuusbrief

Subaru EJ series motoren en Megasquirt Engine Management Systems

Effects of friction and gas modelling on vehicle dynamics simulation

VESTIGING VAN CANOLA IN WESKAAP A Agenbag

OPERATORS MANUAL / OPERATEURSHANDLEIDING. Grassmulchers TM

Slashers / Wentelsnyers

BEMESTING. 52 LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute

HOËVELD VETERAAN TREKKER EN ENJIN KLUB HIGHVELD VINTAGE TRACTOR AND ENGINE CLUB. Nuusbrief

Die basiese behoeftes van buffels:

DIE VERTALING, AANPASSING EN STANDAARDISERING VAN DIE KODUS BELANGSTELLINGSVRAEL YS VIR DUITSSPREKENDE LEERLINGE VAN NAMIBie

DIE ROL VAN LINKER EN REGTERBREININTEGRASIE BY KREATIEWE DENKONTWIKKELING

AUGUSTUS NEWSLETTER Passionate about outdoors! INHOUD

MTX221. Session 53. Sessie 53 DRYWINGS-KRINGLOPE (GAS-FASE) POWER CYCLES (GAS PHASE) Dr. Jaco Dirker. These slides also appear on Click-UP

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998

Inhoud / Contents Bladsy / Page

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 ELECTRICAL TECHNOLOGY MEMORANDUM

GRONDVERZET- EN BOUWMACHINES

Government Gazette Staatskoerant

2 No.339B7 GOVERNMENT GAZETTE, 4 FEBRUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Government Gazette Staatskoerant

DM Craft Bait Boats. Instruction Manual Instruksie Gids. 2.4 GHz For the Ultimate Fishing Accessory

Proposed tyariffs with effect 1 July 2009 (2009/2010)

NUMERICAL MODELING AND EXPERIMENTAL INVESTIGATION OF THE FLOW AND THERMAL PROCESSES IN A MOTOR CAR VEHICLE UNDERHOOD

KREATIEWE PREDIKING. deur JOHANNES LODEWYK SWANEVELDER MAGISTER THEOLOGIAE. in die vak PRAKTIESE TEOLOGIE. aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA

POMC members meetings and braai are held at the POMC Clubhouse on the 1st Wednesday evening of each month: 19:30 for 20:00

Specialised Mowers / Gespesialiseerde Grassnyers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SOUTH AFRICAN REVENUE SERVICE SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS

by Jolandi Gryffenberg

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing *

Government Gazette Staatskoerant

JUNE 2017 Newsletter

Alfa Romeo Klub van Pretoria Club of Pretoria ARCOP. Veloce. Nuusbrief / Newsletter 2018/11. Alfa Romeo the best of the best!

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V2

2 NO GOVERNMENT GAZETTE, 13 FEBRUARY 2009 CONTENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. Bladsy No. Koerant No. GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENN

December 1980THE TRANSACTIONS OF THE S A INSTITUTE OF ELECTRICAL ENGINEERS333

Transcription:

CENTLEC HUISHOUDELIKE TARIEWE: /2018 versus 2016/ (met 1 Julie Tariefwysiging inaggenome). Ter verduideliking word die tariewe tussen die 1 Julie tot 30 Junie 2018 (huidige Centlec Finansiële Jaar) vergelyk met die van 1 Julie 2016 tot 30 (vorige Centlec Finansiële Jaar) om die styging/daling in die tariewe aan te toon en in perspektief te stel. 1. NUWE HUISHOUDELIKE TARIEWE: 1 JULIE tot 30 JUNIE 2018 CENTLEC Huishoudelike Tariewe het geen stuktuurwysigings ondergaan vanaf die vorige finansiële jaar (2016/) in vergelyking met die nuwe finansiële jaar (/2018) nie. Die Huishoudelike Tariewe werk dus steeds volgens 'n twee-blokstelsel (naamlik Blok 1 vanaf 1 tot 350 kwh en Blok 2 meer as 350 kwh vir spesifieke maand). Die VERSKIL is dat die nuwe % tarief aanpassings nie vir Blok 1 (1-350 kwh) dieselfde is as vir Blok 2 (>350 kwh) nie en dat die Winter en Somer tariewe ook nie dieselfde % aanpassing ondergaan het nie. Die twee tarief seisoene werk steeds op dieselfde beginsel. Somermaande is vanaf 1 September en Wintermaande is Julie, Augustus en volgende jaar Junie 2018. CENTLEC HUISHOUDELIKE TARIEWE: 2016/ versus /2018

2. ALGEMENE INLIGTING EN WAARNEMING BLOK 1 (1-350 kwh): Hierdie tarief is aangepas met -0.31% vir Somermaande en -5.01% vir Wintermaande. (Daar is GEEN logiese verduideliking vir so 'n Tariefwysiging nie). Blok 2 (>350 kwh): Hierdie tarief is aangepas met 0.19% vir Somermaande en -0.03% vir Wintermaande. (Daar is GEEN logiese verduideliking vir so 'n Tariefwysiging nie). CENTLEC was dus die verbruikers baie genadig en het hoofsaaklik 'n nuwe laer tarief aangekondig. (Dit maak GEEN sin hoekom daar vir so 'n Tariefwysiging aansoek gedoen is en goedkeuring verkry is, terwyl dit geen noemenswaardige verskil vir die verbruiker en/of vir Centlec sou inhou nie). Die Somertarief styg dus gemiddeld met 0.17% (R2.71 per 1,000 kwh/maand), terwyl die Winter tarief daal met 'n gemiddeld van -0.24% (- R5.01 per 1,000 kwh/maand) dus oor die finansiële jaar sal die verbruiker slegs R9.35 meer betaal ( =3 x -R5.01 + 9 x R2.71 = -R15.03 + R24.42 = R9.35). Hierdie feit dat met 'n gemiddelde verbruik van 1,000 kwh/maand, die tarief gedurende Somermaande slegs met 0.17% gestyg het en gedurende Wintermaande met gemiddelde -0.24% gedaal het, die gemiddelde rekening, bereken op 'n jaar grondslag, slegs R9.35/jaar meer sou kos. (Sien Tariewe hierbo asook Tabel 3 & 4). Alle CENTLEC Huishoudelike Verbruikers wat dus meer as 350 kwh vir 'n spesifieke maand verbruik, sal dus vir die eerste 350 kwh aangeslaan word teen R1.3752/kWh (voorheen R1.3794/kWh) maw -0.31% vir Somermaande en vir meer as 350kWh teen R1.5877/kWh (voorheen R1.5846/kWh) maw +0.19% vir Somermaande. Daarteenoor sal die tarief R2.0628/kWh (voorheen R2.0634/kWh) gedurende Wintermaande wees, maw -5.01% daling vir eerste 350kWh en vir die res van die eenhede (meer as 350kWh/maand) -0.03% gedurende Wintermaande. (Sien Tariewe hierbo asook Tabel 3 & 4). 3. AANTAL EENHEDE VIR SPESIFIEKE RAND WAARDE Met die volgende tabelle (TABEL 5.1, 5.2, 5.3, 5.4, 5.5 en 5.6) kan u n vergelyking tref om te sien as u vir n vaste bedrag (sê R50 per keer, R100 per keer, R200 per keer, R250 per keer, R500 per keer en op tot R1 000 per keer) energie aankoop, hoe die hoeveelheid eenhede gaan afneem of toeneem gedurende die verskillende aankope gedurende n spesifieke maand, agv die tariefstygings/tariefdalings asook seisoenale tariefverskille. (Centlec sal die Eenhede benader en afrond tot een desimaal).

TABEL 4: AANTAL EENHEDE MET PROGRESSIEWE AANKOPE ( per Spesifieke Maand)

5.1. AANTAL EENHEDE @ R50.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 2 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 3 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 4 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 5 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 6 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 7 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 8 ste R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 9 de R 50.00 36.25 27.94 29.41 36.36 10 de R 50.00 34.63 27.94 29.41 34.54 11 de R 50.00 31.55 27.94 29.41 31.49 12 de R 50.00 31.55 27.94 28.90 31.49 13 de R 50.00 31.55 26.19 24.24 31.49 14 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 15 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 16 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 17 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 18 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 19 de R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 20 ste R 50.00 31.55 24.23 24.24 31.49 5.2. AANTAL EENHEDE @ R100.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 100.00 72.50 55.87 58.82 72.72 2 de R 100.00 72.50 55.87 58.82 72.72 3 de R 100.00 72.50 55.87 58.82 72.72 4 de R 100.00 72.50 55.87 58.82 72.72 5 de R 100.00 70.88 55.87 58.82 70.90 6 de R 100.00 63.11 55.87 58.31 62.99 7 de R 100.00 63.11 50.42 48.48 62.99 8 ste R 100.00 63.11 48.46 48.48 62.99 9 de R 100.00 63.11 48.46 48.48 62.99 10 de R 100.00 63.11 48.46 48.48 62.99

5.3. AANTAL EENHEDE @ R200.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 200.00 144.99 111.74 117.63 145.44 2 de R 200.00 144.99 111.74 117.63 145.44 3 de R 200.00 133.99 111.74 117.12 133.88 4 de R 200.00 126.21 98.89 96.95 125.97 5 de R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 6 de R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 7 de R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 8 ste R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 9 de R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 10 de R 200.00 126.21 96.93 96.95 125.97 5.4. AANTAL EENHEDE @ R250.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 250.00 181.24 139.68 147.04 181.79 2 de R 250.00 179.62 139.68 147.04 179.98 3 de R 250.00 157.77 130.53 131.02 157.46 4 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 5 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 6 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 7 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 8 ste R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 9 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46 10 de R 250.00 157.77 121.16 121.19 157.46

5.5. AANTAL EENHEDE @ R500.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 500.00 360.86 279.36 294.08 361.77 2 de R 500.00 315.54 251.69 252.22 314.93 3 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 4 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 5 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 6 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 7 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 8 ste R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 9 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 10 de R 500.00 315.54 242.32 242.39 314.93 5.6. AANTAL EENHEDE @ R1,000.00 PER AANKOPE (Spesifieke Maand) tot 31 Aug 1 ste R 1,000.00 676.40 531.05 546.30 676.69 2 de R 1,000.00 631.07 484.64 484.77 629.85 3 de R 1,000.00 631.07 484.64 484.77 629.85 4 de R 1,000.00 631.07 484.64 484.77 629.85 5 de R 1,000.00 631.07 484.64 484.77 629.85 (Opgestel deur Chris van der Westhuizen - Sel Nr: 082 562 0646)