Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 5 Maak 4 Geskatte grootte: Double knit met 4mm hekelpen 9 duim/23cm Aran met 5.5mm hekelpen 11 duim/28cm VS terme regdeur gebruik Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb Vierslag langbeen R Rondte Hlb Halwe langbeen Al Agterste Lus Ks Kettingsteek Lb Langbeen VH Voorste Hekkie Gls Glip steek Dslb Dubbelslag langbeen AH Agterste Hekkie Drieslb Drieslag langbeen [] Wenke: Word in italics en pers getik, dit is hier om jou te help en lei en hopelik maak dit die lewe bietjie makliker, veral vir beginners. Verwysings na fotos is [F] met die relevante foto nommer. * * Herhaal instruksies tussen sterretjies die aantal aangeduide kere. Dit is normaalweg n herhaling vir n voltooide kant en sal uit verskeie instruksies bestaan. () Herhaal instruksies tussen hakkies die aantal aangeduide kere. Dit n laer vlak herhaal. Spesiale Steke
Begin Dslb Trossie: 3 Ks, draad oor twee keer, plaas hekelpen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer (2 lusse op hekelpen), draad oor twee keer, plaas hekelpen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer (3 lusse op hekelpen), draad oor en trek deur all 3 lusse. Dslb Trossie: Draad oor twee keer, plaas hekelpen in aangeduide st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer (2 lusse op hekelpen), draad oor twee keer, plaas hekelpen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer (3 lusse op hekelpen), draad oor twee keer, plaas hekelpen in dieselfde st/sp, draad oor en trek deur 2 lusse twee keer (4 lusse op hekelpen), draad oor en trek deur all 4 lusse. Wenk: kettingsteek spasies word nie in enige steektellings ingesluit nie. 1. Begin met n sirkel, 3 ks [tel as lb], lb, (3 ks, 2 lb) 3 keer, 3 ks. Heg aan bokant van 3-ks, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: 8 lb, 4 3-ks spasies.
2. Maak n begin dslb trossie in enige 3-ks spasie [F1,2], (4 ks, dslb trossie) in dieselfde spasie, *4 ks, slaan volgende 2 ste oor, in volgende 3-ks spasie (dslb trossie, 4 ks, dslb trossie). * Herhaal van * tot * 3 keer, 4 ks. Heg aan begin dslb trossie, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: 8 dslb trossies, 8 4-ks spasies. 3. Heg met n staande lb in 4-ks spasie voor enige dslb trossie paar [F1], VHdslb rondom volgende trossie, [F2] *in volgende 4-ks spasie (2 lb, 3 ks, 2 lb) [hoek formed], VHdslb rondom volgende trossie, 5 lb in volgende 4-ks spasie, VHdslb rondom volgende trossie. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste lb en VHdslb oor. Heg aan staande lb met n gls. Steek telling: per kant: 9 lb, 2 VHdslb.
4. 3 ks [tel as lb] [F1], VHdslb rondom volgende st [VHdslb], lb in volgende 2 ste,[f2] *in 3-ks hoek spasie (2 lb, 3 ks, 2 lb) [F3], lb in volgende 2 ste, VHdslb rondom volgende st [VHdslb], lb in volgende 5 ste, VHdslb rondom volgende st [VHdslb], lb in volgende 2 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste 4 ste [lb, VHdslb, 2 lb] oor. Heg aan bokant van 3-ks, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: per kant: 13 lb, 2 VHdslb. 5. Heg met n staande lb in laaste lb van enige kant, [F1] *in 3-ks hoek spasie (2 lb, 3 ks, 2 lb) [F2], lb in volgende 4 ste, VHdslb rondom volgende st, lb in volgende 5 ste, VHdslb rondom volgende st, lb in volgende 4 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste lb oor. Heg aan staande lb, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: per kant: 17 lb, 2 VHdslb.
6. Heg met n staande dslb in enige 3-ks hoek spasie [F1], (3 ks, dslb) in dieselfde spasie, [F2] *(2 ks, slaan volgende st, kb in volgende st, 2 ks, slaan volgende st, dslb in volgende st) 4 keer [F3], 2 ks, slaan volgende st, kb in volgende st, 2 ks, slaan volgende st, in 3-ks hoek spasie (dslb, 3 ks, dslb). * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste hoek group oor. Heg aan staande dslb met n gls. Steek telling: per kant: 5 kb, 6 dslb, 10 2-ks spasies. 7. 1 ks, en kb in dieselfde st, [P1] *in 3-ks hoek spasie (kb, 2 ks, kb), (kb in volgende dslb, 1 ks, dslb in volgende kb, 1 ks) 5 keer, kb in volgende dslb. * [F4] Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste kb oor. Heg aan 1 ste kb met n gls. Steek telling: per kant: 8 kb, 5 dslb, 10 1-ks spasies. Wenk: jou werk kan op hierdie stadium moontlik effens omkrul
8. Ks 6 [tel as dslb plus 2-ks] [F1], kb in volgende kb, 2 ks, [F2] *in 2-ks hoek spasie (dslb, 3 ks, dslb), 2 ks, kb in volgende kb, (2 ks, dslb in volgende kb, 2 ks, kb in volgende dslb) 5 keer, 2 ks, dslb in volgende kb, 2 ks, kb in volgende kb, 2 ks. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste dslb oor, 2-ks, kb, 2-ks. Heg aan 4 de ks met n gls. Steek telling: per kant: 7 kb, 8 dslb, 14 2-ks spasies. 9. 1 ks en kb in dieselfde st, 1 ks, dslb in volgende kb, 1 ks, kb in volgende dslb, *in 3-ks hoek spasie (kb, 2 ks, kb), (kb in volgende dslb, 1 ks, dslb in volgende kb, 1 ks) 7 keer, kb in volgende dslb. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste kb oor, 1-ks, dslb, 1-ks. Heg aan 1 ste kb, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: per kant: 10 kb, 7 dslb, 14 1-ks spasies. Wenk: jou vierkant kan op hierdie stadium omkrul by die hoeke.
10. Heg met a staande lb in laaste st voor enige 2-ks hoek spasie, *in 2-ks hoek spasie (2 lb, 3 ks, 2 lb), slaan volgende st [versteekte st] [F3], (lb in volgende st, lb in volgende 1-ks spasie) 14 keer, lb in volgende 2 ste. * Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste lb oor. Heg aan staande lb met n gls. Steek telling: per kant: 34 lb. 11. 3 ks [tel as lb], lb in volgende 2 ste, *in 3-ks hoek spasie (2 lb, 2 ks, 2 lb), lb in volgende 34 ste Herhaal van * tot * 4 keer, slaan laaste 2 lb oor. Heg aan bokant van 3-ks, heg af en werk wol ente weg. Steek telling: per kant: 38 lb.
Blok al die vierkante met dieselfde metode as met Winnie s Flower vierkante, begin deur die middel van die vierkant vas te steek, dan die openinge, dan die buite kant. Moenie te veel rek nie! Einde deel 5 Onthou asseblief dit is my ontwerp en dit word beskerm deur kopiereg wette. Jy mag die skakel na hierdie bladsy deel met enige iemand, jy mag die foto op geskrewe begeleiding druk vir eie gebruik, maar moet dit asseblief nie aanpas of verander in enige manier nie. Respekteer my talent soos ek jou talent respekteer. Liefde Helen x