AFBAKENING Graad 5 PSW 12 November Positiewe Selfbegrip Bl 4-5 Verhoudings Bl 16-17 Kindermishandeling Bl 54-55 Geweld Bl 58-59 Ouderdom en geslagskwessies Bl 62-63 Feeste van gelowe Bl 96-101 Water Bl 106-107 Eet gesond Bl 110-111 Plaaslike Gesondheidsprobleme Bl 142-147 MIV en Vigs Bl 148-151 Misbruik van Middels Bl 152-153 NW / TEG 14 November Kwartaal 3 Eenheid 1 en 2 80-87 Brandstowwe Eenheid 3 88-90 Veiligheid met vuur Eenheid 4 91-96 Energie en Elektrisiteit Eenheid 5 96-98 Hoofstroom Elektrisiteit Eenheid 6 99-101 Veiligheid met Elektrisiteit Eenheid 7 102-107 Energie en beweging Eenheid 8 108-109 Wiele en Asse Sowel as alles in skrif Kwartaal 4 Eenheid 1 120-123 Planet aarde en sonnestelsel Eenheid 2-4 124-135 Oppervlak van die Aarde Eenheid 5-6 136-141
Sedimentêre gesteentes Eenheid 7-9 Fossiele Sowel as alles in skrif 142-151 Wiskunde 16 November Elke leerder ontvang laaste 4 jaar se vraestelle Heelgetalle Getal/Plekwaarde Getalsinne (volgorde van bewerkings) Optel, aftrek, maal, deel Veelvoude, faktore Vloeidiagramme Tabelle Numeriese patrone Tyd (lees, vm, nm en bewerkings) Herlei van een eenheid na ander en bewerkings Lengte, massa, volume (ml, l) Uitgebreide notasie Rangskik in stygende en dalende volgorde Getalle in woorde skryf, verwerking van woorde in syfers Vergelyk getalle < > = Woordsomme Verdubbel en halveer Temperatuur (bewerkings) Geld: bewerkings Datahantering Staafgrafieke/Piktogramme/Sirkelgrafieke/Tellingtabel (moet ook kan teken) Beantwoord vrae Frekwensie Breuke Vergelyk < > = Ekwivalente breuke Optel en aftrek Selfde en verskillende noemers Rangskik (stygende en dalende) Dele van hele Verander gemengde getal na onegte breuk en verander onegte breuk na gemengde getal
Vorms en Voorwerpe Herken/benoem 2D-vorms en 3D-voorwerpe Eienskappe van vierkante en reghoeke 3D-Voorwerpe Vlakke/rande/hoekpunte/hoeke en vorms waaruit dit bestaan Tipes hoeke (regte hoek/skerphoek/stomphoek) Aansigte van voorwerpe (voor- bo en syaansigte) Transformasies (Refleksie, Rotasie spiëelbeelde en tesselasie Simmetrielyne Bereken: oppervlakte en volume Posisie op ruitekaart bv. E2 Geometriese patrone Waarskynlikheid Engels 19 November All the work done on the ATP Index from Term 1 - Term 4 SW Geografie: 20 Nov Totaal 30 Kwartaal 3 Weer en plantegroei Bl44-69 Kwartaal 4 Minerale en mynbou Bl 70-87 Geskiedenis: 21 Nov Kwartaal 3 Egipte Bl 130-163 Kwartaal 4 Erfenisterreine Bl 148-163 LEER OPSOMMINGS IN DIE SKRIFTE OOK! Afrikaans 22 November Taalleer Hele jaar se taalleer werk in handboek en werkboek Sinsoorte Tydsvorme Ontkennende vorm Bl 5, blaai in boek Bl 5, blaai in boek Bl 7, blaai in boek Bl 7, blaai in boek Afkortings Deeltekens en kappies Bl 7 Basis, samestellings, afleidings Bl 17, 38, 48 Lidwoorde Bl 17 Enkelvoudige en saamgestelde sinne Bl 18, 57, 67
Begripstoets Koppelteken, afkappingsteken Bl 27, 148 Byvoeglike naamwoorde Bl 28, blaai in boek, bl 78, bl 107, bl 147 Alfabetiese volgorde Klank en lettergrepe Bl 37 Voornaamwoorde Bl 37, bl 108, bl 117, bl 137 Werkwoorde Bl 38, 68 Vergelykings en metafore Bl 45 Figuurlike taalgebruik Bl 47, 87, 117 Deelwoorde Bl 57 Selfstandige naamwoorde Bl 77, blaai in boek Kommapunt Bl 78 Punktuasie Bl 88 Direkte- en Indirekte rede Bl 97, blaai in boek Voorsetsels Bywoorde Bl 98 Meervoude en verkleining Sinonieme en Antonieme Homonieme en Homofone Bl 127 Klankverandering Bl 147 Lydende- en bedrywende vorm Bl 158 Leenwoorde en nuutskeppinge Bl 168 Woorde met d/t, v/f, ei/y In boek SK 23 November Alle werk van kw 1-4 moet geleer word. Sien werk in handboek asook klaswerkboek. Die volgende hoofstukke in die handboek moet geleer word : (alle sleutelwoorde en het jy geweet? moet geleer word in elk van dié hoofstukke). Hoofstuk 6 en 7 : - Verstaan en lees musiek - Maak musiek - Leer meer oor musiek - Beweeg jou liggaam - Mimiek en ons sintuie
- Sing en waardeer verskillende soorte musiek - Kleur en beklemtoning in kuns Hoofstuk 13 en 14 : - Beweeg op verskillende maniere - 5 kenmerke van beweging - Hoe om musiek te skep - Skryf musiek op n notebalk - Hoe om musieknote te benoem - Verskillende musiekgenres - Letterwerk, patrone en lyfkuns Hoofstuk 20 en 21 : - Wat is n C-majeur toonleer? - Verskillende tegnieke in liedjies - Beweeg jou liggaam - Word n karakter - Waardeer en dink na oor n opvoering Hoofstuk 26 en 27 : - Sing en maak musiek - Verskillende sangstemme - Feesmusiek - Drake, liedjies en gedigte - Feesdanse - Kyk met begrip na opvoering - Ruimte, vorm en tekstuur