KOUEKETTING GEVALLESTUDIES van die afgelope seisoene

Similar documents
CENTLEC HUISHOUDELIKE TARIEWE: 2017/2018 versus 2016/2017

MIELIE-INLIGTINGSGIDS MAIZE INFORMATION GUIDE 2013

OpenStax-CNX module: m Veelhoeke * Siyavula Uploaders. Figure 1

Whispers from the Past

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Tables of Costs for Conveyancing

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April March 23, 2017

Lengte. Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 40 5 LENGTE

DEPARTMENT OF TRANSPORT DEPARTEMENT VAN VERVOER DEPARTMENT OF TRANSPORT THE SOUTH AFRICAN NATIONAL ROADS AGENCY SOC LIMITED

Comments & Response Report Highlands South WEF Grid Connection APPENDIX 3: SITE NOTICE BOARD & POSTERS PLACEMENTS

Produkgids / Product Guide

UNIVERSIT::!:IT VAN PRETORIA

MTX221. Session 53. Sessie 53 DRYWINGS-KRINGLOPE (GAS-FASE) POWER CYCLES (GAS PHASE) Dr. Jaco Dirker. These slides also appear on Click-UP

OFFICIAL GAZETTE OF SOUTH WEST AFRICA OFFISIELE KOERANT

An evaluation of the equipment used in South Africa for the bord-and-pillar mining of thin coal seams

Catalogue Catalogue POLTEK. 4de UITGAWE 4th EDITION 1999

Market comment Markkommentaar. Julie / July 2015

Policy Statement (CAPS); b. CAPS required progressive distribution per term; c. Teachers guidelines per Grade as per the CAPS. requirements.

36.76% 12.71% 32.56% 10.21%

11/05/2012 WEEK

About Battery charging!

4 ELEKTRISITEITSVOORSIENING 2018/19

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS PROPOSED MOKOPANE INTEGRATION PROJECT, LIMPOPO PROVINCE

Government Gazette Staatskoerant

Simson, God se sterk Man

A RELIABILITY MODEL OF A POWER DISTRIBUTION NETWORK WITH REFERENCE TO PETROCHEMICAL AND GAS-TO-LIQUID PLANTS

MEI/MAY 2016 LID VAN VETERAAN MOTORVERENIGING VIR SUIDER AFRIKA (SAVVA)

by Jolandi Gryffenberg

VOERTUIG ONGELUK EISVORM

SAILI-nuusbulletin. Van die Raad

OPTIMALE BESTUURSTRATEGIEË VIR TIPIESE BOERE IN DIE VAALHARTSBESPROEIINGSGEBIED TYDENS TOESTANDE VAN WISSELENDE WATERVOOR- SIENING 1

THE RIDE COMFORT VS. HANDLING COMPROMISE FOR OFF-ROAD VEHICLES

OPERATORS MANUAL / OPERATEURSHANDLEIDING. Rollermowers

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 14 FEBRUARY 2005 CONTENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. B/adsy Keerant No. No. Transport, Department of Governme

Laerskool Swartkop Eksamen Afbakening Vierde kwartaal 2017 Graad 5

SRK Consulting: Sasolburg/Natref OIP PP Report Page 55

Die ontwikkeling van wiskundige kreatiwiteit deur modelontlokkende aktiwiteite

Tronic. Reg. No. L 3685, Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3685, Wet Nr. 36 van 1947

Numerical Evaluation (FEA) of End Stop Impact Forces for a Crane Fitted with Hydraulic Buffers

Die regulering van koolstofbelasting in Suid-Afrika

Government Gazette Staatskoerant

7f1d-~-~ 741tie1 ;ewr4e~ (R2S9,14) (R287,93) . ~~~KT!E~~.~N~.RQ!~HEIF-'N~c!kvarL ~. High Demond (Apr to Sept) / Hoe Aonvroog (Apr tot Sept)

Die ontwikkeling en evaluering van n kreatieweprobleemoplossingsprogram

2 NO GOVERNMENT GAZETTE, 13 FEBRUARY 2009 CONTENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. Bladsy No. Koerant No. GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENN

NUMERICAL MODELING AND EXPERIMENTAL INVESTIGATION OF THE FLOW AND THERMAL PROCESSES IN A MOTOR CAR VEHICLE UNDERHOOD

KOSTEGIDS COST GUIDE 2013/14

opstelling wat m 1 = 0.5 kg ideale lug (R = P 3 = 350 kpa (toestand 3).

Stick and Throttle Official Newsletter of the Pretoria SAAFA Branch

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

JUNE 2017 Newsletter

Government Gazette Staatskoerant

OPERATORS MANUAL / OPERATEURSHANDLEIDING. Grassmulchers TM

Voorsittersvoorwoord. Philip Kuschke. Southern Cape Old Car Club Website: * Fax: (086) P.O. Box 1749, George, 6530

Die basiese behoeftes van buffels:

SOUTH AFRICAN REVENUE SERVICE SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS

AUGUSTUS NEWSLETTER Passionate about outdoors! INHOUD

DM Craft Bait Boats. Instruction Manual Instruksie Gids. 2.4 GHz For the Ultimate Fishing Accessory

2017 NUUSBRIEF. Ons is in EKSTASE om ons 32ste Produksie Veiling aan te kondig wat op 22 Februarie 2018 gehou sal word.

Haymakers / Hooimakers

OMGEWINGSIMPAKBEPALING

Specialised Mowers / Gespesialiseerde Grassnyers

Slashers / Wentelsnyers

VESTIGING VAN CANOLA IN WESKAAP A Agenbag

December 1980THE TRANSACTIONS OF THE S A INSTITUTE OF ELECTRICAL ENGINEERS333

DIE ROL VAN LINKER EN REGTERBREININTEGRASIE BY KREATIEWE DENKONTWIKKELING

Wiskundige voedings-optimerings model vir volstruise Samevatting van onlangse studies om die voedingsbehoeftes van slag- en broeivoëls te beraam

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

Public Finance. Key Information. General notes

K-OTHRINE WG 250. REG. NO. L7372 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L7372 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0680 Namibiese Reg. Nr.

MODELLERING VAN AFHANKLIKHEID IN DIE LINEeRE MODEL: 'N METEOROLOGIESE TOEPASSING

HOOFSTUK 3 3. INDIVIDUELE VERSKILLE BY KINDERS. 3.1 Inleiding

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 ELECTRICAL TECHNOLOGY MEMORANDUM

HOËVELD VETERAAN TREKKER EN ENJIN KLUB HIGHVELD VINTAGE TRACTOR AND ENGINE CLUB. Nuusbrief

KREATIEWE PREDIKING. deur JOHANNES LODEWYK SWANEVELDER MAGISTER THEOLOGIAE. in die vak PRAKTIESE TEOLOGIE. aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA

Herken en visualiseer 3-dimensionele voorwerpe uit die omgewing *

Rand Society of Model Engineers RSME Newsletter March 2011

BEMESTING. 52 LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute

Government Gazette Staatskoerant

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 14 FEBRUARY 2007 CON"rENTS INHOUD No. Page No. Gazette No. No. Bladsy No. Koerant No. Transport, Department of Governme

Inhoud / Contents Bladsy / Page

AN ALTERNATIVE MODEL FOR OPTIMISING PAYLOADS OF BUILDING GLASS. H.A. Taha

IN THIS ISSUE: giving you a head start PRODIST MECHANISATION READY FOR PRODIST GOES THE EXTRA MILE WITH CASCADE 4 COSAVE MICA KARNAVAL 2

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAADE 11

Government Gazette Staatskoerant

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Hyundai I20 Brochure Instructions

TEMPO VAN DIREKTE REDUKSIE VAN KOMPOSIET KORRELS. Emil E de Villiers. Magistergraad in Metallurgiese Ingenieurswese. in die

Voortrekkerweg & Chelsea str; Silverfields Tel:

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

NEWLY CONSTRUCTED OR MODIFIED VEHICLES NOTES AND ADVICE, CONCERNING APPLICATIONS FOR A LETTER OF AUTHORITY (ALA)

Government Gazette Staatskoerant

Alumni. Gehaltestudente en puik fasiliteite Fakulteit Ingenieurswese se strewe. Julie

Design and Performance Evaluation of a Magnetically Geared Axial-Flux Permanent Magnet Generator

Adriaan Siebrits Zeeman

Munisipaliteit BERGRIVIER Municipality

Wiskunde Eksamen 1 20 November 2018 Totaal: 70

2 No.339B7 GOVERNMENT GAZETTE, 4 FEBRUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Transcription:

KOUEKETTING GEVALLESTUDIES van die afgelope seisoene Dawie Moelich SATI Augustus 2018

Gevallestudies wat die afgelope seisoene voltooi is of in proses is Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar (2 seisoene) 72 h Pre-cooling projek (1 seisoen) Evaluering van die nuwe G08 en G15 kodes. (1 seisoen) OTflow (eenmalige evaluasie)

Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar 10 stelle koue steri temperatuur data is ingesamel oor 2 seisoene op kommersiële besendings Elke besending is met tussen 12 en 18 pulp en lug temperatuur dataloggers gemoniteer. Fokus op LAAGSTE/KOUDSTE temperature Temperatuurkurwes is bestudeer om te bepaal of voorafbepaalde gevaarsones bereik is tydens die uitvoerproses

Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar Tipiese temperatuur data stel Koue steri na Thailand 42 Dae tot aankoms van skeepshouer Crimson Seedless Kwaliteit aanvaarbaar

Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar Wat is ons verwysingspunte? Wat is te koud?

Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar 5x Drempelwaardes is gekies vir die doeleindes van rapportering en bespreking (verslagdoening)

Identifisering van cold spots wat vermeende vriesskade sou kon verklaar

GEVOLGTREKKING Geen grootskaalse aanwending van temperature wat bevriesing sal veroorsaak is gemeet in 10 kommersiële besendings nie Die rooi sones vir stingelkwaliteit is wel sporadies in twee besendings bereik, maar slegs by die luginlate en koudste kante van die koudste palette (gelokaliseerd). Geen kwaliteitseise is ontvang op hierdie besendings nie

GEVOLGTREKKING Die algemene persepsie van 4 jaar gelede, nl. dat vriesskade as gevolg van onbehoorlike leweringstemperature die groot oorsaak is vir kwaliteitseise in steri markte soos China, kon nie bevestig word met objektiewe meting in 10x kommersiële besendings nie. Die oorsaak van die kommersiële kwaliteitsprobleme is dus meer kompleks as bloot stelpunte.

ANDER AANWYSERS (POINTERS) UIT STUDIE Die tydsduur vanaf verpakking tot landing in Spesiale Markte van die produk is tipies 6-7 weke en in moeilike seisoene (wind) selfs 7 tot 9 weke. [Min tafeldruiwekultivars beskik oor genoeg houvermoë (6-8 weke) in sakke met groot perforasies. Objektiewe, onafhanklike toetsing vir houvermoë na afgeleë markte ontbreek]. Die 72 uur voorbereiding vir steri is onbehoorlik lank, maar is op hierdie oomblik vasgeskryf in die bilaterale ooreenkomste.

ANDER WAARDE GEPUT UIT HIERDIE STUDIE Toe die potensiële VKM krisis ons tref twee seisoene gelede, was hierdie veelvuldige temperatuur data stelle presies op die regte tyd beskikbaar om pragmatiese besluite te neem om nuwe temperatuurkodes te bepaal, d.m.v ekstraoplasie. (Sonder die vrywillige VKM maatreëls, sou Tafeldruiwe waarskynlik nou ook gereguleerd gewees het na Europa en die VK)

72 hour Pre-cooling projek Doelwitte Om te staaf dat die bestaande koue steri fasiliteite oor genoegsame kapasiteit beskik om doeltreffend te pre-cool in n korter tyd, byvoorbeeld 24 +6 ure. Om objektiewe en gedetaileerde temperatuurdata te genereer wat eerstens die SA regulatoriese rolspelers en tweedens die oorsese NPPO s sal kan oortuig.

72 uur Pre-cooling projek: Doelwitte Met PPECB en DAFF se inkoop, kan werksplanne heronderhandel word met USDA Aphis. Eventuele verkorting van voorverkoeling bv na 24 +6 uur of 30+6 uur, sal die uitvoerproses korter maak, asook meer kouekapasiteit beskikbaar stel.

G08 en G15 kode projek Doelwit Om die doeltreffendheid van die nuwe temperatuurkodes te bevestig in kommersiële besendings na Europa en VK.

26 Days till unloading of container

OTFLOW

OTFLOW Om temperatuur variasie in die skeepshouers te verminder. Voorheen gerapporteer deur Lukasse, et.al.,2017.

Volgens Lukasse: OTFLOW Otflow A Otflow B Otflow C Control A Control B Control C Warmest minus Coldest,All trip 1.6 2 1.6 2.4 2.3 2.9 1.73 2.53 0.80 Lukasse, et.al 2017. A Floor cover to improve air distribution.in maritime refrigerated container transport of grapes. Gemiddelde verskil tussen Koudste en Warmste temperature in skeepshouer 1.7 C vir OTFlow 2.5 C vir Kontrole 0.8 C verbetering deur OTFlow Gemeet in 3 + 3 skeepshouers

Lukasse, et.al.,2017 OTFLOW

Lukasse, et.al.,2017 OTFLOW evaluasie

OTFLOW evaluasie Doelwit vir 2018 proefbesending Om die gunstige resultaat wat in 2017 gemeet is deur Lukasse et al, (Wageningen Univ) met skeepshouers en SA produk, te probeer benut in koue steri besendings.

OTFLOW evaluasie Voordele wat Lukasse et al in 2017 gerapporteer het, is nie bevestig in n eenmalige vergelyking in 2018 nie. Hoe het die 2018 metodiek verskil? 2018 proef was met koue steri versending 2018 proef was met 4.5kg kartonne en nie 5 kg punnets 2018 proef was met 20+1Euro palette en 2017 proef was met 21x pers blok palette 2018 proef het Pulptemperature gemeet

OTFLOW evaluasie Hoe het die 2018 metodiek verskil? 2017 proef is met 3+3 skeepshouers gedoen met identiese besendings 2018 proef is met 1+1 skeepshouers gedoen met identiese besendings.

Lukasse, et.al.,2017 OTFLOW evaluasie

Wat nou? OTFLOW evaluasie Meer kommersiële besendings moet gemeet word met verskillende tipe verpakkings Goeie temperatuurmeting is noodsaaklik tydens voortgesette evaluasie - nie net die gewone 1x lugtemperatuur logger nie (skakel my indien jy n pulpsensor of drie benodig) OTFlow sal nie kan opvang vir onvoldoende verkoelingsgeriewe nie.

Dankie vir u aandag!