EKSAMENAFBAKENING NOVEMBER 2018 MAANDAG: 12 NOVEMBER - PSW Gr 5 Totaal: 30 Punte Tyd: 45 min Leer alle werk soos hier genoem uit handboek. Geen skrif werk hoef geleer word nie. Kwartaal 1 Week 1: bl. 6-7 Week 2: bl. 10-11 Week 5: bl.26-27 Week 8: bl. 38-39 Kwartaal 2 Week 1: bl. 56-57 Week 2: bl. 60-61 Week 3: bl. 66-67 Week 4: bl. 70-71 Week 6: bl. 80-81 Kwartaal 3: Week 4: bl. 120 Week 6: bl. 130-131 (Waterfeite is baie belangrik) Week 7: bl. 134 135 Kwartaal 4: Week 1: bl. 156 157 Week 2: bl. 160 161 Week 3: bl. 166 167 Week 4: bl. 170 171 Week 5: bl. 176 177 ( Maak seker jy ken die oorsake, simptome en behandeling van die siektes wat tydens die kwartaal geleer is.) DINSDAG: 13 NOVEMBER - AFRIKAANS Skryf Opstel geen leerwerk Transaksionele teks geen leerwerk Leesbegrip en taalwerk
Skryftekens (Deeltekens, kappies, koppeltekens - Taalfokus2 Bl 7 afkappingstekens) - Taalfokus 1 + 2 Bl 27 + 28 Taalfokus 3 Bl 148 Basisvorme, samestellings, voor-en Taalfokus 1 Bl 17 agtervoegsels (afleidings) Enkelvoudige-en veelvoudige sinne Taalfokus 3 Bl 18 Selfstandige naamwoorde Taalfokus 1 Bl 77 Direkte-en indirekte rede Taalfokus 1 Bl 97 Bywoord van tyd (wanneer), plek (waar) Taalfokus 2 Bl 98 wyse (hoe) Byvoeglike naamwoorde Taalfokus 1 Bl 107 Homonieme en homofone Taalfokus 1 Bl 127 Byvoeglike naamwoorde (Verboë vorme) Taalfokus 1 Bl 147 Lydende en bedrywende vorm Taalfokus 1 Bl 158 Tref met taal Idiome Bl 148, 162 WOENSDAG: 14 NOVEMBER NW/TEG Onderwerp 10: Gebergte energie en brandstowwe o Eenheid 1: Brandstowwe op bl. 112 Onderwerp 11: Energie en elektrisiteit o Eenheid 3: Veiligheid met elektrisiteit op bl. 138-139 Onderwerp 12: Energie en beweging o Eenheid 1: Gebergte energie op bl. 142 Onderwerp 13: Stelsels om dinge mee te beweeg o Eenheid 1: Wiele en asse op bl. 150 Onderwerp 14: Planeet Aarde
o Eenheid 1: Die Aarde beweeg op bl. 162-164 o Hersiening op bl. 166. Onderwerp 15: Die oppervlak van die aarde o Eenheid 1: Rotse op bl. 168. o Eenheid 2: Grond kom van rotse af op bl. 170. o Eenheid 3: Grondsoorte op bl. 172. o Hersiening op bl. 184. Onderwerp 16: Sedimentgesteentes o Eenheid 1: Vorming van sedimentgesteentes op bl. 186. o Eenheid 2: Gebruike van sedimentgesteentes op bl. 192. o Hersiening op bl. 194. Onderwerp 17: Fossiele o Eenheid 1: Fossiele in rotse op bl. 196. o Eenheid 2: Liggaams- en spoorfossiele op bl. 198. o Eenheid 3: Die belangrikheid van Suid-Afrikaanse fossiele op bl. 202. o Hersiening op bl. 208. DONDERDAG: 15 NOVEMBER SW Geskiedenis Bl 135: Bl 136: Par 2 Oortuigings en Godsdiens Bl 137: Par 1-3 Fataos Bl 138: en foto (onder) met byskrifte Bl 139: Bl 140: Par 1 Bl 145: Par 4 ` Die verspreiding van Egipte se kennis Bl 149: Provinsiale kaart Bl 150: Hoofstede (Provinsies) kaart en tabel Bl 151: Par 2 Erfenis Bl 151: Par 3 Tasbaar en ontasbaar (En nuwe woorde) Bl 153: Par 3 4 Wie van die mensdom (En nuwe woorde) Bl 154: Swartrenoster (Foto met byskrifte) Bl 154: Goue renoster (Foto met byskrifte) Bl 155: Bl 156: Par 2 Gariepdam Bl 157: Kasteel (Opskrif) Bl 158: Par 2 Aalwyn (Foto met byskrifte, nuwe woorde) Bl 158: Par 2 Aalwyn en gebruike
Geografie Bl 50: Par 1 Bepaling en beskrywing van windrigtings Bl 51: Weerkaart en media (Gee temperatuur, windrigtings en weerstoestande van stede) Bl 72: Par 2 Nie-herwinbare hulpbronne (En nuwe woorde) Bl 73: Gebruik van minerale Bl 74: Par 1 3 Stappe hoe steenkool gevorm word Bl 74: Par 1 Steenkool Bl 75: Par 1 Gebruike van steenkool Bl 78: Par 1 Mynbou (En nuwe woorde) Bl 80: Skag myn (Sketse byskrifte, nuwe woorde) Bl 81: Par 3 Besoedeling Bl 83: Goudmyn (Skets en byskrifte 1 7) Bl 84: Bl 85: Alle mynwerkers met (5) VRYDAG: 16 NOVEMBER WISKUNDE Optel en aftrek Vefrmenigvuldigg Deel Meetkundige patrone Gewone breuke: Optel en aftrek Omskakeling Gedeelte van geld Tyd: Digitale tyd Verloop van tyd Inhoud en massa: Herleiding Bewerkings Woordsomme by elke afgdeling MAANDAG: 19 NOVEMBER ENGELS (Reading comprehension / Language structures and conventions) Study the blocks on the following pages in your textbook: - Proper nouns, p. 6 - Personal pronouns, p. 7 - Adjectives, p. 39 - Adverbs, p. 165 - Verb tenses (is/are), p. 137 - Direct and reported speech, p. 110 - Demonstrative pronouns, p. 146 - Simple Present Tense, p. 128
- Simple Past Tense, p. 129 - Simple Future Tense, p. 165 - Present Progressive Tense, p. 177 Revision tips, p. 176 177 DINSDAG: 20 NOVEMBER KK Die vraestel bestaan uit 2 afdelings: A: Beeldende Kunste: Visuele Kuns (10 punte) B: Uitvoerende Kunste: Dans, Drama, Musiek (30 punte) Totaal: 40 punte NB: Bring jou kleur potlode asook grys potlood en uitveër saam! Afdeling A: Beeldende Kunste Leer wat elk van die volgende terme beteken (bl. 38): Primêre kleure: rooi, geel en blou. Sekondêre kleure: pers, oranje en groen. Komplementêre kleure: kleure wat op die kleurewiel teenoor mekaar lê en mekaar kontrasteer. Verwante kleure: kleure wat op die kleurewiel langs mekaar lê. Beklemtoning: wanneer iets as spesiaal of meer belangrik aangedui word. Fokuspunt (bl. 39): die punt waaraan ons die meeste aandag gee. 2D (bl. 40): tweedimensioneel of plat. (Bv. skilderye en foto s is plat.) 3D (bl. 42): driedimensioneel of met lengte, breedte en diepte. (Bv. ʼn beeldhouwerk, kan van alle kante daarna kyk.) Patroon (bl. 84): herhaalde vorms en merke in ʼn ontwerp vorm n patroon. Muurskildery (bl. 87): n skildery op n muur. Afdeling B: Dans, Drama en Musiek Leer wat elk van die volgende terme beteken asook hoe die noot lyk (bl. 28): Nootnaam Betekenis Hoe noot lyk Agstenoot n musieknoot wat n halwe maatslag tel
Halfnoot n musieknoot wat twee maatslae tel Heelnoot n musieknoot wat vier maatslae tel Kwartnoot n musieknoot wat een maatslag tel G-sleutel teken aan die begin van die notebalk Hoe om musiek op n notebalk te skryf (bl. 81): Ons skryf musiek op n notebalk. n Notebalk is n groep van 5 parallelle lyntjies. Elke noot het n spesiale plek op die notebalk. n Noot kan in n spasie tussen twee lyne of op n lyn wees. Elke noot kry n letter se naam. In musiek gebruik ons slegs die eerste sewe letter van die alfabet: A, B, C, D, E, F en G. As jy van G af wil aanhou opgaan, begin jy weer met A. Aan die begin van die notebalk is daar n G-sleutel. Leer die C-majeur toonleer: Verskillende sangstemme (bl. 166): Bas: lae manlike sangstem Tenoor: hoë manlike sangstem Alt: lae vroulike sangstem Sopraan: hoë vroulike sangstem Leer wat elk van die volgende terme beteken: Genre (bl. 83): n soort kuns of musiek of literatuur. Opera (bl. 83): n toneelstuk waar al die woorde gesing word.
Herhaling (bl. 80): presies dieselfde ding wat meer as een keer gedoen word. Improviseer (bl. 29): om op te maak soos jy aangaan. Sintuie (bl. 35): smaak, sig, tas, reuk, gehoor. Mimiek (bl. 36): om n storie sonder woorde op te voer. Unisoon (bl. 37): almal sing saam. Kanon (bl. 37): sing dieselfde liedjie wat oorvleuel (oor mekaar loop). Balanseer (bl. 75): hou jou liggaam regop sonder om om te val. Veiligheidsmaatreëls vir beweging (bl. 74): Voordat jy enige beweging met jou liggaam maak, is dit belangrik om seker te maak dat jou spiere los en reg is vir beweeg. Jy kan jouself beseer as jy jou liggaam te veel beweeg voordat jy opgewarm het. Simmetrie (bl. 77): wanneer twee dinge byna of presies dieselfde is. Spieëlbeeld (bl. 123): wanneer jy met jou gesig na iemand toe sit en hulle presies naboots. Spervuur (bl. 126): die plek waar jy moeilike vrae gevra word oor die karakter wat jy speel. Rolspel (bl. 124): maak of jy iemand anders is. Drakedans (bl. 168): Chinese drake word gemaak en gebruik in feesvierings. Die draak het n kop en n lang lyf. Die kop word beheer deur een persoon en n groep mense beweeg die lyf.