GRAAD 7 EKSAMENAFBAKENINGS EBW EKSAMEN DATUM: DINSDAG 29 MEI KWARTAAL 1: DIE EKONOMIE Onderwerp 2: Behoeftes en begeertes Bl. 14 22 Onderwerp 3: Goedere en dienste Bl. 25 33 Onderwerp 4: Besighede Bl. 36 47 HERSIENING: Bl. 51 53 KWARTAAL 2: FINANSIëLE GELETTERDHEID Onderwerp 5: Rekeningkundige begrippe Bl. 55 63 Onderwerp 6: Inkomstes en uitgawes Bl. 66 75 Onderwerp 7: Begrotings Bl. 78 86 HERSIENING: Bl. 87 89 SW EKSAMEN-AFBAKENING: GEOGRAFIE (MAANDAG 4 JUNIE 2018) KWARTAAL 1: KAARTVAARDIGHEID Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte Bl. 8 10 Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes Bl. 11 13 Eenheid 4: Afstand en skaal Bl. 16 20 KWARTAAL 2: NATUURRAMPE Eenheid 1: Struktuur van die aarde Bl. 44 45 Eenheid 2: Vulkane Bl. 46 49 Eenheid 3: Aardbewings Bl. 50 53 Eenheid 4: Oorstromings Bl. 54 58 EKSAMEN-AFBAKENING: GESKIEDENIS (MAANDAG 4 JUNIE 2018) KWARTAAL 1: DIE KONINKRYK VAN MALI EN DIE STAD TIMBOEKTOE Eenheid 1: Handel oor die Sahara-woestyn Bl. 26 28 Eenheid 2: Die koninkryk van Mali Bl. 29 32 Eenheid 3: Die stad Timboektoe Bl. 33 39 KWARTAAL 2: TRANS-ATLANTIESE SLAWEHANDEL Eenheid 1: Inleiding tot Wes-Afrika en die slawehandel Bl. 62 63 Eenheid 2: Aard van slawerny in Wes-Afrika Bl. 64 65 Eenheid 3: Slawerny in die suide van Amerika Bl. 66-69 Eenheid 4: Impak van die Trans-Atlantiese handel op slawe Bl. 70 75 NB!!! Kyk na alle aktiwiteite in jou skrif sowel as ass. take vir hersiening. BAIE STERKTE!!!
AFR. JUNIE EKSAMEN PLATINUM: Idiome bl. 2, 14, 26,38,50,74 s.nwe. bl. 7 enkv. sinne & bepalings bl. 7,8 stelsinne, bl. 8 hoofletters en kleinletters bl. 9 v.nwe. bl. 19, 20 leenwoorde bl. 20 punte & kommas bl. 21 wwe. bl. 31 tye bl. 31 lees- en skryftekens bl. 32 b.nwe. bl. 43 klank- en lettergrepe bl. 43 homonieme, homfone, polisemie bl. 44 basisvorm, voorvoegsels, agterv bl. 55 spelling bl. 53, 55 hoof- en bysinne bl. 56 sinonieme & antonieme bl. 57 enkelv. sin bl. 67, 68 uitroepteken, vraagteken, gevoelstaal bl. 68 lett. & fig. bl. 69 akt. 3 bl. 75 eiename, geslag, v.nwe. bl. 79 direkte & indirekte rede bl. 80 dubbelpunt & kommapunt bl. 81 voorsetsels bl. 91 telwoorde vl. 91 lydend en bedrywend bl. 92 koppelteken en afkappingsteken bl. 92 KOMINPAS: Poësie bl. 123 128 MUSIEK JUNIE Gaan deur al die oefeninge in jou flip file wat ons gedoen het. Ken jou nootname FACE EGBDF Nootwaardes Heelnoot ens. Elemente van Musiek Opsomming van werk wat gemerk is Volkslied soos n begripstoets
TEGNOLOGIE EKSAMEN 30 MEI Kwartaal 1 Hoofstuk 1: Wat is tegnologie? Eenheid 1 Definieer tegnologie (Bl. 2-3) Ken die ontwerpproses baie goed. Eenheid 2 Ontwikkel n tegnologietaak (Bl. 4-12 ) Eenheid 3 Ontwerpoorwegings en Opsomming (Bl. 13 & 14) Hoofstuk 2: Inleiding tot grafiese kommunikasie Eenheid 1 Die doel van grafiese werk (Bl. 16-18) Eenheid 2 Tekenkonvensies (Bl. 19 22) Eenheid 3 Tekening (Bl. 23 26) Hoofstuk 3: Hefbome Eenheid 1 Hefbome en meganiese voordeel. (Bl. 46 48) Eenheid 2 Eersteklashefbome (Bl. 49 50) Eenheid 3 Tweedeklashefbome (Bl. 51) Eenheid 4 Derdeklashefbome (Bl. 52 53) Eenheid 5 Hefbome en skakelings (Bl. 54-55) Kwartaal 2 Hoofstuk 4: Strukture Eenheid 1 Wat is struktuur? (Bl. 74 76) Eenheid 2 Raamstrukture ( Bl. 77 80) Eenheid 3 Die evaluering van telefoonstelsels (Bl. 81 82) Hoofstuk 5: Ondersoek strukturele ontwerpsake Eenheid 1 Ondersoek bestaande torings (Bl. 88 89) Eenheid 2 - Die impak van tegnologie op die sameling en die omgewing (Bl. 90) NB! Leer ook alles in jou skrif!!!! Onthou om die opsomming na elke hoofstuk ook deur te gaan. Sterkte! Lekker leer! LEWENSVAARDIGHEID Handboek (sal afgemerk word tydens klas) 1. Sleutelwoorde bl 2, 3, 5, 10, 22, 42, 50, 67 2. Selfbeeld bl 4 en 5 3. Puberteit en respek bl 10, 12, 13 en 14 4. Groepsdruk en selfgelding bl 20, 21, 22, 23 en 24 5. Menseregte bl 42 en 43 6. Mishandeling bl 50, 51, 52 en 54 7. Loopbaanrigtings bl 68 Werkboek - 1. Alle geskrewe werk soos uiteengesit in klas
WISKUNDE EKSAMEN 31 MEI Telgetalle: Prac bl 4-8 Getalbegrip, natuurlike getalle, telgetalle, priemgetalle, faktore, veelvoude, produk van, kwosiënt, verskil, som van, plekwaarde, getalwaarde, inverse berekenings, saamgestelde getalle, ewe en onewe getalle Deelbaarheidsreëls Faktoriseer (trapleermetode) Gemene veelvoude en gemene faktore Verhouding bl 9 Koers bl 10 Spoed,tyd,afstand bl 10 11 Eksponente: Bl 12 14 Gewone Breuke: Ekwivalensie en vereenvoudiging bl 40 tot 42 Optel en aftrek bl 43-45 Vermenigvuldiging en van bl 46 54 Desimale breuke: Desimale, breuke, repiterend, Afronding Optel, aftrek bl 56-58 en 64-65 Vermenigvuldiging van desimale breuke bl 65 67 Deling v desimale breuke bl 68 70 Persentasies en Finansiёle Sake bl 71 78 WISKUNDE 5 JUNIE Konstruksies: Lyn, lynstuk, straal bl 15 Konstruksies bl16 22 2-D Vorms: Klassifikasie van driehoeke bl 23 en praktiese toepassing op bl 24 Poligone bl 24 27 Vierhoeke en sirkels bl 27 29 2-D vorms: Kongruente en gelykvormige vorms bl 29 31 Kompasrigitngs bl 31 33 Omtrek en oppervlakte: Bl 82 85 NW. JUNIE EKSAMEN Leerlinge moet uit hul handleidings leer asook die antwoorde, memorandums, sketse en afgerolde aantekeninge in die skrif. Alle werk wat die eerste en tweede kwartaal behandel is, moet geleer word. EERSTE KWARTAAL Handleiding: Bl. 1 tot 60. Konsentreer op die dele wat gemerk is met n gesiggie, asook die werkafbakening van die toetse. Sketse van pante en plantdele is belangrik asook die memorandums wat gedurende die eerste kwartaal ingeplak is.
TWEEDE KWARTAAL Bl. 1 tot 25. Sterkte! ENGLISH Paper 2: June 2018 SECTION A Comprehension (10) SECTION B Visual literacy (5) Persuasive and manipulative language p.40 Point of view (attitude) p.40 Advertising p.78 SECTION C Poetry (10) Poetry and Prose Poetic devices Poetry by Eleanor Farjeon Windy day by Mary Jeffries The Ice-Cream Man by Rachel Field SECTION D Language and spelling (45/9X3=15) Tenses Parts of speech nouns, adjectives, verbs, auxiliary verbs, irregular verbs, adverbs, pronouns, prepositions Conjunctions Root words word families Questions and negatives Question tags Subject, verb, object Passive voice Punctuation - comma Homophones + homonyms Dictionary work p.51 SKEPPENDE KUNSTE - GRAAD 7 VISUELE KUNSTE Kwartaal 1 Kunselemente: Lyn, toon, tekstuur en vorm bl.219 Ontwerpbeginsel: Kontras - maniere hoe kontras geskep kan word
Lig/donker; groot/klein; kort/lank; glad/grof bl.219 Ontwerpbeginsels: Beklemtoning (Klem)/Fokuspunt bl.221 Verhouding/Proporsie bl.223 Balans bl.229 Visuele ritme en -harmonie bl.230 en 231 Monochromatiese kleure bl.226 Modelleringstegnieke: bl.233 Knyptegniek Roltegniek Lastegniek Tekstuur Kwartaal 2 Krapbord Kunselemente: Lyn, toon, tekstuur, vorms bl.236 Ontwerpbeginsels: Kontras, verhoudings bl.237 en 240 Stillewe -Stillewe -Landskapskildery Kunselemente: Toon, kleure bl.243 Ontwerpbeginsels: Kontras, verhouding, beklemtoning/fokuspunt bl.243 en 244 Kleur: Tinte en skakerings bl.247 Komplementêre kleure bl.248 Toonskaal bl.248 Ken jou kleurwiel!!!! Plaaslike kunsvlyt Funksioneel bl.250 Dekoratief bl.250 Vakmanskap Simboliese taal Elemente en beginsels